- Title
- Administrasierade: enkele knelpunte in die lewering van gesondheidsdienste
- Title
- Development Studies Working Paper, no. 19
- Creator
- Marais, Sandra
- Subject
- Clinics -- South Africa Public health -- South Africa Medical care -- South Africa Health services administration -- South Africa
- Date Issued
- 1984
- Date
- 1984
- Type
- Book
- Type
- Text
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/2205
- Identifier
- vital:20265
- Identifier
- ISBN 0868101133
- Description
- Hierdie Studie het die volgende oogmerke ten doel: (l) Die identifisering van die verdeling van outoriteit tussen verskillende- gesondheidsinstellings en die uitvoerende magte vir hierdie instellings - Munisipalitiete en Administrasierade in die besonder. (2) Identifisering van die finansiele opset en ooreenkoms tussen bogenoemde instellings en plaaslike owerhede vir die lewering van gesondheidsdienste. (3) Gepaardgaande met bogenoemde, die identifisering van spesifiek waarvoor instellings en plaaslike owerhede verantwoordelikheid dra ten opsigte van die lewering van gesondheidsdienste. (4) Identifisering van kwessies wat mag ontstaan as gevolg van die gedeeltelike oordrag van dienste van die een plaaslike owerheid na ’n ander. So ’n situasie van gedeeltelike oordrag van dienste nood- saak skakeling en kooperasie om doeltreffende lewering van dienste te verseker. Hiermee saam is inligting ook ingewin oor moontlike wrywingspunte soos geartikuleer deur amptenare van beide Munisipaliteite asook Administrasierade.
- Description
- Digitised by Rhodes University Library on behalf of the Institute of Social and Economic Research (ISER)
- Format
- 16 pages
- Format
- Publisher
- Rhodes University, Institute of Social and Economic Research
- Language
- Afrikaans
- Relation
- Development Studies Working Paper, no. 19
- Rights
- Rhodes University
- Rights
- http://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/4.0/
- Hits: 2475
- Visitors: 2575
- Downloads: 115
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCE1 | Adobe Acrobat PDF | 8 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |