- Title
- Die sielkundige aanpassing van drie groepe Bantoes volgens die Rorschach toets
- Creator
- Du Preez, Pieter Hendrik
- Subject
- Rorschach test Black people -- South Africa -- Psychology Ethnopsychology
- Date Issued
- 1968
- Date
- 1968
- Type
- Thesis
- Type
- Doctoral
- Type
- PhD
- Identifier
- vital:3203
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1011495
- Description
- Die huidige belangrike rol wat die Bantoe van Afrika in internasionale sake speel, is welbekend. So ook die belangrikheid van die Suid-Afrikaanse Bantoe. Hierdie belangrikheid van die Bantoe het egter verbasend skielik en vinnig gekom, so vinnig dat wetenskaplike kennis van hom as mens, nie kon tred hou nie, met die gevolg dat die beskaafde wereld hom swak ken. Die doel van hierdie proefskrif is dan ook om meer Iig te probeer werp op die persoonlikheid van die Bantoe en die lnvloed wat die snel veranderende omstandighede op hom uitoefen. Ten einde die maksimum waarde uit die Rorschach toets wat aangewend is, te verkry, is dlt nodig om beide die determinants berekenings sowel as die inhoudsanalise in berekening te bring. Vir navorsingsdoeleindes waar die resultate van verskeie proefpersone saamgevoeg word in verskiIlende groepe, is dit egter 'n moelIike taak om die gegewens kwantitatief hanteerbaar te kry. Dit is die rede waarom in hierdie studie van ordeskale gebruik gemaak is wat vir die doel heel doeltreffend blyk te gewees het.
- Format
- 374 leaves
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Humanities, Psychology
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Du Preez, Pieter Hendrik
- Hits: 2817
- Visitors: 2839
- Downloads: 132
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 20 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |