- Title
- Deelname Aan Die Bestuur Van Waterhulpbronne In Suid-Afrika
- Creator
- Burt, Jane C
- Creator
- du Toit, Derick
- Creator
- Neves, David
- Creator
- Pollard, Sharon
- Creator
- Berold, Robert
- Creator
- Stanford, Mindy
- Subject
- To be catalogued
- Date Issued
- 2006
- Date
- 2006
- Type
- text
- Type
- report
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/437569
- Identifier
- vital:73394
- Identifier
- ISBN 1-77005-501-0
- Identifier
- https://wrcwebsite.azurewebsites.net/wp-content/uploads/mdocs/TT288-06.pdf
- Description
- Die Nasionale Waterwet (1998) maak dit moontlik vir gewone mense om deel te neem aan die bestuur van waterhulpbronne. Hierdie boek bespreek wat deelname in die praktyk beteken. Die navorsing vir hierdie boek is tussen 2003 en 2005 gedoen deur ‘n groep deskundiges in die bestuur van water as hulpbron. Die navorsers het tot twee belangrike gevolgtrekkings gekom, naamlik: 1. Hoe ons die konsep ‘deelname’ verstaan, het ‘n direkte invloed op hoe ons water as hulpbron bestuur. Daarom is dit nodig om ons kennis en ervaring van deelname in die bestuur van wa-terhulpbronne te verdiep. 2. Ons het praktiese riglyne nodig wanneer ons deelname in die bestuur van waterhulpbronne beplan, maar hierdie riglyne behoort buigbaar te wees sodat die aard van die deelname by elke situasie of konteks kan aanpas.
- Format
- 76 pages
- Format
- Publisher
- Water Research Commission
- Language
- English
- Relation
- Burt, J., du Toit, D., Neves, S., Pollard, S., Berold, R. and Stanford, M. 2006. Deelname Aan Die Bestuur Van Waterhulpbronne In Suid-Afrika. WRC Report No. TT 288/06. Water Research Commission. Pretoria
- Rights
- Publisher
- Rights
- Use of this resource is governed by the terms and conditions of the Water Research Commission Terms and Conditions of Use Statement (https://www.gov.za/terms-and-conditions-use-0)
- Hits: 203
- Visitors: 208
- Downloads: 6
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCE1 | Deelname Aan Die Bestuur Van Waterhulpbronne.pdf | 2 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |