Ons leer mekaar
- Date: 1991-08
- Subjects: Community development -- South Africa -- Periodicals , South Africa -- Rural conditions -- Periodicals , Government, Resistance to -- South Africa -- Periodicals , South Africa -- Politics and government -- 1989-1994 -- Periodicals
- Language: Afrikaans
- Type: text , book
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/76958 , vital:30649
- Description: Op ’n sonnige Saterdag- oggend op Montagu kom daar ’n gekap en geraas uit ’n groot skuur. In die agter- grond sing ’n vrou ’n op- gewekte deuntjie. Wie werk so hard en so vrolik op ’n Saterdag? En waarom? Toe Ons Leer Mekaar onder- soek gaan instel, het ons die Montagu Skrynwerkers Ko- operatief leer ken - ’n be- sonderse groep mense wat op ’n besondere manier werk. Hulle is ’n span van tien, waar- van vier vroue is. En almal in die span is saam eienaars van die skrynwerkers-besigheid. Maandag-oggende besluit die span wat hulle target vir die week is. "En as ons nie target slaan nie, dan moet ons sit, al is dit Saterdag", vertel Leon de Koker, die produksie- koordineerder. "Jy werk vir jouself, so aan die einde van die dag kan jy nie ’n baas blameer, of se baas waar is my loon nie. Hier moet almal saamtrek. Elke lid deel in die winste van die ko-operatief, maar ook omgekeerd: as ons verliese maak, deel elkeen daar in." Die ko-operatief maak futon- beddens en ses-hoekiae tafels, wat landwyd verkoop word. Futon beddens lyk soos harde plat matrasse wat op die grond oop gegooi word. Die tafels word veral in kantore gebruik, omdat baie tafels in- mekaar pas om ’n groter tafel te maak. Dit word ook trapazoidal tafels genoem. Baie council huise op Montagu het nie elektrisiteit me. Die skrynwerkers verkoop hulle afval-houtjies teen R1 ’n sak vir brandhout. Die semels verkoop hulle aan die boere wat hoenders en perde aanhou. "In die somer noem ons dit die Coke-fonds, die geldjies wat so inkom", se Leon.
- Full Text:
- Date Issued: 1991-08

Feministiese vertelstrategieë in 'n metafiksionele teks van Jeanne Goosen
- Authors: Mackenzie, Leonore
- Date: 1991
- Subjects: Goosen, Jeanne Afrikaans fiction -- 20th century -- History and criticism Feminism and literature
- Language: Afrikaans
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3576 , http://hdl.handle.net/10962/d1002100
- Description: Die roman Ons is nie almal so nie (1990) deur Jeanne Goosen word aangebied in 'n realistiese (oftewel tradisionele) vertelvorm. Feministiese vakkundigheid verwys na die narratiewe tipe as patriargaal of fallosentries. As sodanig, is daar 'n ingrypende verskil tussen die vertelwyse van hierdie teks en die van die outeur se vroeere tekste. Hierdie verskuiwing dien as stimulus vir 'n evaluasie van bogenoemde teks binne 'n raamwerk van die feministiese literere teorie en kritiek. Genoemde verskuiwing beteken ook 'n behoefte na 'n ondersoek van die feministiese literatuur en vakkunde in verhouding tot die heersende manlike "stem" van tradisionele redevoering. Dit word beklemtoon dat elkeen van die feministiese teoretiese standpunte die onvoorwaardelike politieke doelstellings van alle feministiese tekste aan die lig bring. Daar word onder andere te kenne gegee dat patriargale mag nie net op persoonlike vlak voorkom nie, maar ook op die vlak van instellings en sosiale gebruike. Patriargale beheer is dus nie 'n onveranderliknatuurlike gegewe nie; dit is vatbaar vir teoretiese analise en praktiese wysiging. Vanwee die feministiese literere teoriee se preokkupasie met patriargale mag, word hierdie teoriee dikwels gekritiseer as synde onbetrokke by strydvrae ten opsigte van rassisme en klasseverdeling. Dit word erken dat die feministiese literere kritiek die geskil met betrekking tot seksisme moet transendeer; dat die toekoms van die feministiese literere teoriee gelee is in 'n deurdringende gesprekvoering met materialisme. Dit is die uitdruklike doelstelling van die marxisties-feministiese kritiese standpunt om rekening te hou, nie net met vraagpunte ten opsigte van taal en "gender" nie, maar ook van klas en ras. Goosen se teks is besonder ontvanklik vir 'n ondersoek van hierdie verwante probleme. * * * The novel Ons is nie almal so nie (1990) by Jeanne Goosen is presented in a realistic (or traditional) narrative form. In feminist terms this narrative form is referred to as patriarchal or phallocentric. As such, the text differs radically from the narrative mode in which the author's previous texts are presented. This shift invites an assessment of the text within a framework of feminist theory and criticism. Moreover, it indicates the need for an investigation into the relationship of feminist literature and scholarship to the dominant male voice of traditional discourse. It is stressed that each of the feminist theoretical positions reveals the unreservedly political purpose of all feminist writing. It is further suggested that patriarchal power exists in institutions and social practices, not merely in individual intentions. Patriarchal power is therefore not a part of immutable nature, but open to effective theoretical analyses and practical change. Due to their preoccupation with patriarchal power, feminist literary theories are often criticised as being blind to issues of race and/or class. It is recognised that feminist literary theory must transcend the issue of sexism; that its future lies in a far more articulated dialogue with materialism. The express purpose of the marxist-feminist critical position is to take into account questions not only of language and gender, but also of class and race. Goosen's text is particularly receptive to an exploration of these interrelated problems.
- Full Text:
- Date Issued: 1991

- «
- ‹
- 1
- ›
- »