PROCEDO - Mouthpiece of the Public and Allied Workers Union of South Africa
- Authors: PAWUSA
- Date: July 2000
- Subjects: PAWUSA
- Language: English, Afrikaans
- Type: text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/113966 , vital:33858
- Description: Sedert 1992, toe die politieke regskikking van die land begin gebeur het (Goddank), het die rooilig-tyd by ons verbygegaan en, met die verkiesing in 1994, het 'n wonderlike groenlig*tydvak vir ons almal aangebreek. Politiek, en veral party-politiek hierby uitgesluit, sal geen regdenkende mens horn weer wil terugbegeef in die tyd toe demokrasie 'n hoi woord was en die land effektief regeer is deur een magtige kabaal met hordes gedienstige rade, geheime komitees en baantjies-vir-boeties- organisasies nie. Suid-Afrika het destyds, sedert die verkiesing in 1948, progressief 'n minder lekker plek begin raak om in te bly - veral vir party van die groeperings. Dit het hoofsaaklik gebeur, soos dit in Engels gestel word, weens "power corrupts, absolute power corrupts absolutely". Ek sluit nie by hierdie stelling enige spesifieke persone in nie; ek maak slegs in die bree die stelling oor dit waar is van enige situasie. Oor mens maar altyd mens bly en versoekings vo|op is. The previous dispensation was one where, in our public labour environment, one union (or association as it was then known) was closely aligned to the government of the day. They were soon disempowered, simply because it is difficult to disagree if your basic philosophies are similar to those you are supposed to oppose. Eventually, it was not at all strange to find that salary increases where dished out just before an election, simply to be sucked up the following year by inflation,:Which was fairly out of control at the time.
- Full Text:
- Date Issued: July 2000