Die kriteria vir ’n tweerigtingaanleerderwoordeboek met Afrikaans en Frans as taalpaar
- Stone, Hanel, Vrancken, Maria
- Authors: Stone, Hanel , Vrancken, Maria
- Date: 2017
- Subjects: Afrikaans language -- Lexicography , Afrikaans language -- Lexicology , Lexicography
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10948/13789 , vital:27308
- Description: Die gevarieerde landskap van leksikografie stel aanleerders uit verskillende sosiale agtergronde in staat om ’n vreemde taal vanuit hul eie moedertaal aan te leer. Gevolglik is een van die maniere waarop taalverwerwing bevorder kan word, veral deur die ontwikkeling van aanleerderwoordeboeke, meer spesifiek vreemdetaalwoordeboeke wat volwassenes bemagtig om die vreemde taal aan te leer om beide resepsie en produksie van die taal te bemeester. Die ontwerp en samestelling van ’n woordeboek is ’n komplekse saak, want onder andere moet die verskille tussen kultuurgroepe, die vlak van die aanleerder se vermoë om ’n taal aan te leer, die aanleerder se kennis van die betrokke taal en die beskikbaarheid van leermateriaal en bronne in ag geneem word. Hierby moet ook vertaalekwivalente in beide tale vir resepsie en produksie verskaf word. Die doelwit van hierdie studie is om ’n raamwerk daar te stel vir die kriteria van ’n tweerigtingaanleerderwoordeboek met Afrikaans en Frans as taalpaar. Die hipotese is dat dit moontlik is om ’n doeltreffende raamwerk vir die kriteria vir ‘n tweerigting-aanleerderwoordeboek met Afrikaans en Frans as taalpaar te ontwikkel. Die motivering vir hierdie studie is deels gegrond op die gebrek aan aanleerderwoordeboeke met Afrikaans en Frans as taalpaar. Die Afrikaanssprekende moet tans Frans deur middel van Engels aanleer vanweë die gebrek aan leermateriaal. Die navorser se persoonlike ervaring met die aanleer van Frans as vreemde taal het die ondersoek verder geïnspireer. Kriteria vir ’n tweerigtingaanleerderwoordeboek met Afrikaans en Frans as taalpaar is vasgestel aan die hand van ’n literatuuroorsig. Die geïdentifiseerde kriteria is in detail bespreek en aan die hand van praktiese voorbeelde eksemplaries toegelig.
- Full Text:
- Date Issued: 2017

An investigation into the challenges faced by children as victims of HIV/AIDS with reference to the Nyandeni area in the Eastern Cape
- Authors: Kanyemba, Patricia
- Date: 2012
- Subjects: HIV -- Positive children
- Language: English
- Type: Thesis , Masters , M Sw
- Identifier: vital:18477 , http://hdl.handle.net/11260/d1007756
- Description: The aim of the study was to delineate, discuss and analyze major challenges that affect children between the ages of 13 and 18 in the Nyandeni area due to HIV/AIDS. This exploratory study was also performed to identify the categories of children made vulnerable by HIV/AIDS. One of the objectives was to provide a descriptive and analytical interpretation of the day to day experiences of children affected by HIV/AIDS. In shaping the sample size, 50 respondents were selected from three wards (2, 3 and 16) of the Nyandeni Local Municipality in the Nyandeni area in the Eastern Cape.The researcher made use of the interview technique to collect data from the respondents. In analysing data, the researcher made use of the quantitative and qualitative measures.The outcome of the study points out that HIV/AIDS is the major threat to children and that there is a significant increase in number of child headed families as a result of HIV/AIDS.
- Full Text:
- Date Issued: 2012

- «
- ‹
- 1
- ›
- »