Die ervaring van die geregistreerde verpleegkundedosent ten opsigte van die kliniese begeleiding van verpleegstudente
- Authors: De Wet, Annemie
- Date: 2014
- Subjects: Nursing students , Mentoring in nursing -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MCur
- Identifier: vital:10053 , http://hdl.handle.net/10948/1018275
- Description: Die doel van die studie was om vas te stel hoe die verpleegkundedosent die begeleiding van verpleegstudente in die praktyk ervaar. In die verlede was begeleiding van verpleegstudente met praktika in gesondheidsorginstansies deur ʼn professionele verpleegkundige gedoen wat deel was van die personeel se verantwoordelikhede. Die verpleegstudente doen hul teoretiese kennis op by ʼn tersiêre instansie en verkry hul praktiese kennis by ʼn geakkrediteerde gesondheidsorginstansie soos vereis deur die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV). Een van die take van ‘n verpleegkundedosent van die privaat opleidingskool is om die kliniese begeleiding van verpleegstudente in geakkrediteerde instellings te doen. Omdat verpleging ʼn beroep is waar vaardighede belangrik is, is praktiese inoefening van prosedures en evaluering van die verpleegstudente se vaardigheid daarin noodsaaklik. Die verpleegstudente is heeltyd besig met die pasiënte in die vorm van prosedures waarby die teorie wat in die opleidingskool verkry was, gekorreleer moet word met die prosedure om die hele prentjie te vorm. Dit is dus nodig dat begeleiding van die verpleegstudente gedoen moet word om vaardigheid en toepassing van kennis te verseker. Die navorser het ʼn kwalitatiewe, ondersoekende, beskrywende en kontekstuele studie gedoen waarvan die populasie die geregistreerde dosente van verskeie provinsiale en privaatverpleegskole in die Klein-Karoo en Suid-kaapdistrikte was. Die navorser het gebruik gemaak van ʼn nie-waarskynlike steekproef. Inligtingryke data was ingesamel deur semi-gestruktureerde onderhoude wat aangevul was met veldnotas soos verkry tydens onderhoude. Data-ontleding was reeds begin met data-insameling en Tesch se inhoudsontleding was gebruik om ʼn mening te vorm. ‘n Literatuurkontrole was gedoen om te bepaal wat vorige navorsing oor begeleiding bevind en aanbeveel het. Lincoln en Guba se model was gebruik vir betroubaarheidsversekering volgens die kriteria wat hulle aanbeveel het, naamlik geloofwaardigheid, oordraagbaarheid, betroubaarheid en bevestigbaarheid. Uit die data-ontleding het vier belangrike temas en subtemas te voorskyn gekom. Die temas was dat die verpleegkundedosente aspekte van die begeleiding van verpleegstudente in die gesondheidsorginstansie as positief en ook as negatief beleef. Die wyse waarop die gesondheidsorginstansies bestuur word, het die begeleiding beïnvloed en daar was riglyne voorgestel wat die kliniese personeel en dosente kan rig wanneer hulle betrokke raak by die begeleiding van verpleegstudente. Die begeleiding van verpleegstudente deur verpleegkundedosente, kliniese dosente en die gesondheidsorginstansie se opgeleide personeel, is ʼn belangrike deel van verpleegopleiding en bepaal uiteindelik die kwaliteit van die pasiëntsorg wat verskaf word deur die verpleegkundiges. Die navorser het riglyne daar gestel om die begeleiding van vepleegstudente te rig. Die riglyne moet nou geïmplementeer en getoets word binne die konteks van die bepaalde verpleegskole en dan weer geëvalueer word. Beperkings wat ondervind was in die studie was dat die steekproef ʼn klein groepie verpleegkundedosente op die platteland was, wat veralgemening bemoeilik, veral in die stedelike konteks. Die begeleiding van die verpleegstudente is gedoen met die ingeskrewe verpleegstudente (Die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging Regulasies, Regulasie 2176 en 2175 van 19 November 1993), naamlik die kategorie met die minste status en verantwoordelikheid onder verpleegstudente. Veralgemening na alle kategorieë, veral verpleegstudente besig met professionele verpleegprogramme, mag dus nie sinvol wees nie.
- Full Text:
- Date Issued: 2014

The development and optimization of a cosmetic formulation that facilitates the process of detangling braids from African hair
- Authors: Mkentane, Kwezikazi
- Date: 2012
- Subjects: Cosmetics--Patents , Hairdressing of Blacks , Braids (Hairdressing)
- Language: English
- Type: Thesis , Masters , MSc
- Identifier: vital:10366 , http://hdl.handle.net/10948/1662 , Cosmetics--Patents , Hairdressing of Blacks , Braids (Hairdressing)
- Description: A large number of people throughout the world have naturally kinky hair that may be very difficult to manage. These people often subject their hair to vigorous and harsh treatment processes in order to straighten it and hence make it more manageable. Hair braiding is a popular and fashionable trend amongst many people, in particular people of African descent. Braided hairstyles serve to preserve hair and protect it, and to give it time to rejuvenate after a period of harsh treatment. During the braiding process synthetic hair is attached to natural hair by weaving a length of the natural hair into one end of each braid. Other materials like wool or cotton may be use used to achieve different hairstyles and textures. Several strands of natural hair are used to secure each braid. The braids are normally left intact for a number of weeks or even months. Although braiding is a helpful African hair grooming practice, the process of taking down or detangling the braids is labor intensive and entails each braid being cut just below where the natural hair ceases and the natural hair being untangled from the braid using a safety pin, a needle or a fine toothed comb. The labor and long hours required to detangle braided hairstyles often results in braid wearers frustratingly pulling on their braided hair. This behavior inevitably destroys the hair follicle and leaves the hair damaged. According to a study conducted by the University of Cape Town’s dermatology department, braiding may be the root cause of traction alopecia (TA) amongst braid wearers. Traction alopecia is a form of alopecia, or gradual hair loss that is caused primarily by excessive pulling forces applied to the hair. The purpose of this current study was to investigate the factors, other than braid tightness, that affect the way and ease with which braids are detangled from the human hair. The study hypothesized that frictional forces present in braided hair were amongst these factors. It was hypothesized that introducing a lubricating formulation in the braids would allow for easier braid detangling. In order to decrease the prevalence of traction alopecia from braided hair, two hair strengthening actives were included in the test formulation. The study investigated the effects of the test formulations on braid detangling, hair friction and on the tensile strength of human hair. The study found that the method used did not pick up any significant differences between the braid detangling forces of treated braids when compared to the braid vi detangling forces of untreated hair. The same method used to measure braid detangling forces was able to show that there are variations in the braid detangling forces of different sections along the braid length. The method to measure braid detangling was based on the principles of hair combability measurements. The study also found that although the method used to measure braid detangling forces was unsuccessful in picking up significant differences in braid detangling forces of treated hair and untreated hair, the method used to measure the frictional forces of human hair showed that the frictional forces of hair treated with test formulations were significantly different than that of untreated hair. The method used to measure frictional forces was based on the capstan approach. The Capstan method measures the forces required to slide a weighted hair fibre over a curved surface of reference material. The interaction between the weighted fibre and the reference material simulates the movement of hair out of a braid ensemble in the braid detangling process. The optimum mixture with the minimum coefficient of friction, predicted a coefficient of friction of 0.61 ± 0.04. The optimum formulation was found to be one that contained 30% Cyclopentasiloxane , 0% PEG-12 Dimethicone, 10% 18-MEA, 29% water, 10% hair strengthening actives, 12.86% emulsifier combination and 8% other oils. The study also showed that including hair strengthening actives, such as hydrolysed proteins had significant effects in the tensile strength properties of chemically treated African hair.
- Full Text:
- Date Issued: 2012

- «
- ‹
- 1
- ›
- »