“New ways of telling”: African textual forms and dissemination in the age of digital media
- Authors: Friedemann, Oriole Megan
- Date: 2019
- Subjects: Digital media -- Africa , Self-publishing -- Africa , African literature , Literature publishing -- Technological innovations , Blog authorship -- Africa , African Storybook Reader , FunDza Literacy Project , Long Story SHORT
- Language: English
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/115105 , vital:34078
- Description: In the age of digital media, creators are using the versatile nature of information and communication technologies and the ubiquity of the web to publish and distribute texts, circumventing traditional gatekeepers such as publishing institutions. In Africa, where web access and digitisation are relatively new, storytellers are eagerly exploring new mediums and the possibilities that they provide for African narratives and African representation. This thesis looks at the digital platforms of the African Storybook Reader, the FunDza Literacy Project, and Long Story SHORT, as well as Dudu Busani-Dube’s novel Hlomu the Wife, which first gained popularity on a blog platform. It examines three different web series, An African City, The Foxy Five, and Tuko Macho, as well as a transmedia documentary, Love Radio. The texts are grouped into literatures disseminated from digital platforms, localised narratives that explore the urban African woman, and narratives that make use of participatory culture. These are texts that make use of digital tools and platforms to create and disseminate African stories, making diverse and indigenous narratives more easily accessible to both local and global audiences. This thesis argues that digitisation and the global nature of the internet have created opportunities for Africans to become producers and exporters of indigenous information and representation, rather than passive consumers of imported knowledge, or subjects of external characterisation.
- Full Text:
- Date Issued: 2019

'n Ontleding van die reisgedigte van Joan Hambidge in 'Visums by verstek'
- Authors: Koen, Dewald
- Date: 2011
- Subjects: African literature , Authors, African , Travel writing
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:8462 , http://hdl.handle.net/10948/d1010652 , African literature , Authors, African , Travel writing
- Description: Reisbeskrywings, en veral die reispoësie as genre, het met die aanbreek van die twintigste eeu „n opbloei binne die Afrikaanse letterkunde beleef. Talle Afrikaanse skrywers en digters het na verskillende kontinente gereis en hul ondervindinge in roman, dagboek of joernaalvorm aangeteken. Die Afrikaanse skrywers sluit hulself gevolglik aan by die tradisie van die reisbeskrywing wat reeds eeue lank deel vorm van die globale literêre kanon. Reispoësie kom veral voor in die werk van digters soos C. Louis Leipoldt, Uys Krige, W.E.G. Louw, N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Breyten Breytenbach, Lina Spies, Petra Muller, Joan Hambidge en meer onlangs Melt Myburgh. Dit is veral Hambidge wat oor reis in haar poësie skryf. In 2011 verskyn „n versameling van Hambidge se reisgedigte wat sedert 1985-2010 in van haar bundels verskyn het onder die titel Visums by verstek – ‘n Keur uit die reisgedigte van Joan Hambidge. Hambidge bespreek sekere deurlopende temas in haar gedigte. Die temas sluit in: die poësie en die verhouding tussen die liefde en die poësie, die mens as alleenreisiger deur die wêreld, die dood en die huldiging van gestorwenes asook die beskrywing van sekere gebeurtenisse in die wêreldgeskiedenis. In hierdie skripsie word gefokus op die ontleding van Hambidge se reisgedigte wat onder drie verwante temas bespreek word naamlik die stad as vreemde rumite, reis as metafoor vir ontvlugting van die geliefde en reis as kreatiewe stimulus. Hierdie ondersoek geskied aan die hand van onder meer Pratt se konsep van “kontaksones”. Reispoësie word binne die konteks van globalisasie as „n belangrike bron van inligting en inspirasie beskou aangesien dit tot „n nuwe geslag wêreldreisigers spreek wat opnuut die literêre waarde van die reisbeskrywing- en poësie ontdek het.
- Full Text:
- Date Issued: 2011

- «
- ‹
- 1
- ›
- »