- Title
- 'n Kritiese oorsig en studie van die werkinge van die bemarkingswet van 1937, tot en met die gewysigde en gekonsolideerde wetgewing van wet 59, van 1968 [Deel I]
- Title
- Die werkinge van die Sybokhaarraad kragtens die bemarkingswet 59, van 1968, vir die reël van die bemarking van sybokhaar en vir aangeleenthede in verband daarmee [Deel II]
- Creator
- Smith, Evert Frederik
- Subject
- Mohair -- Marketing
- Subject
- Mohair industry -- South Africa
- Subject
- South Africa. Mohair Board
- Date Issued
- 1972
- Date
- 1972
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MCom
- Identifier
- vital:1113
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1014359
- Description
- [From Introduction]. Navorsing oor hierdie proefskrif het meegebring dat die Bemarkingswet (soos gewysig) en die Suid-Afrikaanse Sybokhaarbedryf, intensief behandel en ontleed moes word om gevolgtrekkings te maak. Die navorsing het 'n baie wye veld gedek en aan die einde van elke hoofstuk, wat voltooi is, is die bron van inligting wat nageslaan is, genoem. Aan die einde van hierdie verhandeling en sitasie, sal die geografiese verwysings meer volledig aangetoon word. Daar was so baie bronne van navorsing dat alleenlik die belangrikste volgens my mening genoem en opgesom kon word. Omdat opsommings en gevolgtrekkings gemaak moes word van die bestaande inligting in sy geheel, is daar nie spesifiek kwoteer van waar sekere inligting bekom is nie. Deel I van hierdie proefskrif behandel die Bemarkingswet, sy ontstaan, kritiek en beginsels. Deel II handel oor die Sybokhaarraad, sy ontslaan, soos dit onder die Bemarkingsraad as In Beheerraad ressorteer, hoe hy daarin geslaag het om die Bemarkingswet toe te pas en sekere aanbevelings en opmerkings met betrekking tot die werkinge daarvan.
- Format
- 282 pages
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Commerce, Economics
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Smith, Evert Frederik
- Hits: 3545
- Visitors: 3696
- Downloads: 202
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 36 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |