- Title
- Verkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw
- Creator
- De Villiers, Aart
- Subject
- Louw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Criticism and interpretation
- Subject
- Afrikaans poetry -- History and criticism
- Date Issued
- 1957
- Date
- 1957
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MA
- Identifier
- vital:3644
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1014742
- Description
- [From Introduction]. Soos die titel aandui, wil hierdie skripsie bloot verkenninge wees. Dit sal vir die leser duidelik wees dat dieselfde metode van benadering wat ek hier op sekere aspekte van die woordeskat van van Wyk Louw se poësie toegepas het, ook op ander woordsoorte toegepas sou kan word, en ook op die werk van ander digters. As 'n mens die gegewens wat jy so verkry, histories sou beskou, sou jy 'n baie interessante kykie kry op die ontwikkeling van die woordeskat in die Afrikaanse poësie. ln die beste van een skripsie is so iets egter, soos duidelik sal blyk, nie moontlik nie. Later, voel ek, sou miskien met vrug op dié grondslag voortgebou kan word.
- Format
- 148 leaves
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Humanities, School of Languages
- Language
- Afrikaans
- Rights
- De Villiers, Aart
- Hits: 4279
- Visitors: 4322
- Downloads: 73
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 17 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |