- Title
- Poppehysie
- Creator
- Arendse, Ashwin Albert
- Subject
- Kaaps
- Subject
- Creative writing (Higher education) -- South Africa
- Subject
- Diaries -- Authorship
- Subject
- Afrikaans poetry -- 21st century
- Subject
- African literature -- History and criticism
- Date Issued
- 2021-04
- Date
- 2021-04
- Type
- thesis
- Type
- text
- Type
- Masters
- Type
- MA
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/178259
- Identifier
- vital:42925
- Description
- My thesis, is geskryf in Swartlandse Kaaps, ’n streeksvariant van Kaaps. Die poems is free verses wat afspeel tien ie backdrop van Malmesbury en Stellenbosch se “Coloured areas” mette analysis van dialect en ideolect wat eie is annie mense wat ampe altyd feature innie stories wat ek vertel. Die thesis explore die liefde asse konsep. Dit kyk na hoe die desperate need vi absent liefde ’n toxic relationship feed tussen ’n jong couple ennie destructive impact van liefde oppe pesoon wie nooit geleer was hoe om lief te wies vi annes ie. Dan kyk ek oek na hoe die previous generations, dit van my ma en pa liefde reject et asse unaffordable excess inne community wat brutal en harsh is. Antonio Gramsci se konsep vannie organic intellectual, dien asse philosophical underpinning virrie thesis d.w.s die hoofkarakter dien asse orator virrie intellectual en cultural insights wattie everyman in sy community nie self kan express ie. Die organic intellectual express díe thoughts innie cultural taal van sy social class. Die thesis explore stories soes it vetel wôd dee mense soes my oupa en mense wattie altyd aware is dat hulle stories in hulle in hettie. In dai way val it tot some degree binne die terrain van oral traditions. Die thesis wil dip into die collective conscious vanne social group wat die worst aspects van liewe in Syd-Afrika experience et. Ek voel free verse is ie ideal form van expression vi my in regards tot die skryf van die thesis, omdat ek daamee die line successfully kan blur tussen ie ‘language of the people’ en my eie individual leaning toward poetic language en forms. In terms van style draw ek op vorige digbundels in Kaaps, most notably op Nathan Trantraal se baie controlled, free verse digbundel, ‘Alles het niet kom wôd,’en Ronelda S. Kamfer se technique van ‘oorvertel’, in haa digbundel ‘grond/Santekraam’.
- Description
- Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021
- Format
- computer
- Format
- online resource
- Format
- application/pdf
- Format
- 1 online resource (93 pages)
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Arendse, Ashwin Albert
- Rights
- All Rights Reserved
- Hits: 11948
- Visitors: 12277
- Downloads: 506
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCE1 | ARENDSE-MA-TR21-127.pdf | 515 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |