- Title
- Die vooruitsig vir Rhodes Universiteit vir 1979
- Creator
- Henderson, Derek Scott
- Date Issued
- 1979
- Date
- 1979
- Type
- text
- Identifier
- vital:7390
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1017279
- Description
- Rhodes Universiteit gaan nog 'n Nuwe Jaar tegemoet, versterk en bemoedig deur die gebeure en behalings wat agter ons le. Ons het so pas, byvoorbeeld, 'n eeu van tersiere opvoeding in Grahamstad herdenk. Dit was eers in 1904 dat die baanbrekende Kollege-afdeling van St Andrew's plek gemaak het vir die nuwe Rhodes-Universiteitskollege. In September 1979 sal ons die 75ste herdenking van daardie gebeurtenis vier met 'n week van feestelikhede, insluitende 'n spesiale gradeplegtigheid, lesings, vertonings en musiek- en dramauitvoerings.
- Format
- 2 pages
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Rhodes University
- Hits: 1462
- Visitors: 1540
- Downloads: 83
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 111 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |