CONCEALMENT
- Authors: De Wet, Reza
- Date: 2004
- Subjects: To be catalogued
- Language: English
- Type: text , article
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/468595 , vital:77094 , https://doi.org/10.1080/10137548.2004.9687796
- Description: Concealment examines the Colonial gaze from a particularly Feminine perspective. Colonialism is seen as an extension of a Patriarchal system which suppressed, negated and violated the conquered "other", be it the original inhabitants of the Colonies or the female population in general which was then commonly regarded as "the weaker sex".
- Full Text:
- Date Issued: 2004

Drie susters II
- Authors: De Wet, Reza
- Date: 1999
- Subjects: To be catalogued
- Language: Afrikaans
- Type: text , article
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/469612 , vital:77272
- Description: Masja (laggie): O, ek weet wat jy dink... Jy dink dis Marofski... Dat hy my ongelukkig maak. Ja, ek weet hy het 'n reputasie. So 'n paar weke na ek saam met hom weg is... alles vir hom opgeoffer het... het hy een nag nooit huis toe gekom nie, en toe ek die volgende oggend vra waar hy was... (Laggie) het hy gesê: "My liefling, jy dink tog nie jy is genoeg vir my nie." Ek het gevoel asof ek sou sterf. Ek wou weggaan... Dadelik weggaan... Maar ek kon nie! As hy net na my kyk... aan my raak... Ek was heeltemal verlore... Asof ek deur 'n diep, donkerstroom meegesleur word en niks daaraan kon doen nie. Vir jare het dit so aangegaan. En toe... het iets gebeur. Dit was sommer 'n kleinigheidjie. (Bars uit van die lag. Sukkel om tussen die lag deur te praai) Een nag... het hy weer laat by die huis gekom... en sommer in sy klere aan die slaap geraag. Net sy skoene uitgeskop. En toe sien ek skielik... hoe klein sy voete is. So klein soos 'n vroe se voete. Hy het gestreepte sokkies aangehad, en aan die punt van elkeen, het... 'n... stukkie wit... garing... in die lug opgestaan. (Wys met haar twee wysvingers, hyg na asem en vee haar oë af) Snaaks... maar daarna het ek sterker geword en hy... Dit was asof hy skielik bang was om my te verloor. (Staan op en loop na die venster) Maar dis nie Marofski nie... Arme Marofski... Dis veel erger as dit. (Draai om en kyk na hom) Dit raak nie net vir my nie... maar vir ons almal.
- Full Text:
- Date Issued: 1999

- «
- ‹
- 1
- ›
- »