- Title
- Die dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks
- Creator
- Van Wyk, André Johan
- Subject
- Jonker, Ingrid, 1933-1965 -- Criticism and interpretation Afrikaans poetry -- History and criticism
- Date Issued
- 1987
- Date
- 1987
- Type
- Thesis
- Type
- Doctoral
- Type
- PhD
- Identifier
- vital:3608
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1003917
- Description
- From Inleiding: In dié inleiding word die implikasies van die woord "teks", asook die resepsie van die Ingrid Jonker-teks in die lig van haar dood, en 'n eie benaderingswyse, in teenstelling met die tradisionele kritiese metodes, bespreek. 1.1 Die teks: Die Ingrid Jonker-teks behels (met die dood, die rninnaar en die OedipaIe struktuur as uitgangspunt) aIIes waarop die woorde "Ingrid Jonker", as teks - die parentese tussen die datums op haar grafsteen - dui. Dit beteken dat genre-onderskeidinge en die onderskeid biografie en literatuur opgehef word. Verdere implikasies van die woord "teks" gaan vervolgens ter inleiding ondersoek word. Daar sal ruim gebruik gemaak word van die literêr-teoretiese en filosofiese veronderstellinge van Julia Kristeva, Maurice Blanchot, Jacques Derrida, Jacques Lacan, Pierre Macherey en Roland Barthes.
- Format
- 305 leaves
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Humanities, School of Languages
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Van Wyk, André Johan
- Hits: 2286
- Visitors: 2340
- Downloads: 187
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 33 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |