- Title
- Byvoeding van skape op aangeplante weiding in 'n mediterreense klimaat
- Creator
- Aucamp, Barend Bernadus
- Subject
- Sheep -- Feeding and feeds
- Date Issued
- 2001
- Date
- 2001
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MTech (Agriculture)
- Identifier
- vital:10949
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10948/44
- Identifier
- Sheep -- Feeding and feeds
- Description
- Tydens embrio ontwikkeling groei weefsel deur selvermeedering, maar soos wat soogdiere volwassendheid nader vind groei net plaas deur sel vergroting. Volwassenheid word beskou as wanneer spiergroei ‘n maksimum bereik. Groei sluit die neerlegging van vet in, maar spiermassa is van primêre belang. Die groeikurwe (Fig 1) waarin massatoename teenoor ouderdom vergelyk word, volg ‘n sigmoidale kurwe (Owens et al, 1993). Onder ideale toestande is die groeitempo van lammers relatief konstant van kort na geboorte totdat die helfte van volwassemassa bereik word, waarna dit geleidelik afneem tot volwassenheid (Black, 1983). Die afname in groeitempo begin gewoonlik met die bereiking van puberteit (Owens et al, 1993).
- Format
- 72 leaves
- Format
- Publisher
- Port Elizabeth Technikon
- Publisher
- Department of Agricultural Management
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Nelson Mandela Metropolitan University
- Hits: 2059
- Visitors: 2665
- Downloads: 959
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 594 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |