- Title
- 'n Ondersoek na Afrikaanse beskouings oor die kortverhaal met besondere verwysing na enkele nuwer Afrikaanse verhale
- Creator
- Du Toit, P A
- Subject
- Short stories, South African (Afrikaans) -- History and criticism
- Date Issued
- 1974
- Date
- 1974
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MA
- Identifier
- vital:3628
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/d1011504
- Identifier
- Short stories, South African (Afrikaans) -- History and criticism
- Description
- Dit is reeds deur andere gese: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poësie van Dertig die kritiek van daardie tyd. En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieDit is reeds deur andere gess: dat die "vernuwing van Sestig" in die Afrikaanse prosa die Afrikaanse prosakritiek tot bestekname gedwing het soos die vernuwing in die poesie van Dertig die kritiek van daardie tyd. 2 En waar die vernuwing in die prosa ook op die gebied van die kort prosakuns so duidelik op die voorgrond was, kan daar wel gevra word: hoe geldig is die teorieë wat in Afrikaans so eksplisit oor die "kortverhaal" opgestel is vir die nuwer Afrikaanse verhaalkuns? en daarby: hoe geldig is die nuwer, meer teksgerigte beskouings in Afrikaans? Die vraag is die kern van die huidige studie.
- Format
- 274 leaves
- Format
- Publisher
- Rhodes University
- Publisher
- Faculty of Humanities, School of Languages
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Du Toit, P A
- Hits: 3603
- Visitors: 3749
- Downloads: 190
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCEPDF | 40 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |