Die ontwikkeling van 'n plattelandse tak van die ACVV 1900-1996
- Authors: du Plessis, Alette Marjorie
- Date: 1997
- Subjects: Afrikaanse Christelike Vrouevereniging -- History , Charities -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- History , Afrikaners -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- Charities -- History
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:694 , http://hdl.handle.net/10962/d1006387 , Afrikaanse Christelike Vrouevereniging -- History , Charities -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- History , Afrikaners -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- Charities -- History
- Description: Die ACVV is een van die oudste gesinsorgorganisasies in Suid-Afrika en die oudste vrou-welsynsvereniging. Die organisasie is in 1904 gestig, maar dit word bewys dat dit in werklikheid ouer is. Die ontstaan is die gevolg van noodlenigingswerk wat in sovele Kaaplandse dorpe en stede aangepak is deur die Afrikaanse vroue om sover moontlik die smarte van die Anglo-Boere-oorlog te verlig. Dit was veral in die jare 1900 en 1902 toe plaaslike komitees in verskeie dorpe gestig is om eetware, klere en leesstof aan die krygsgevangenes in die kamp te stuur en later aan die vroue in konsentrasiekampe. Hieruit kan afgelei word dat die organisasie ontstaan het met oorlewing as oogmerk. Toe die oorlog verby is, het die begeerte posgevat om van hierdie komitees iets blywends te maak. Lambrechts en Theron (1959:31) bepaal dat daar drie tydperke onderskei word by die nagaan van die werksaamhede van die ACVV. In die bestudering van die plaaslike omstandighede word die stelling as waar bewys, maar word die tydperke aangepas om die situasie in 'n wyer spektrum waar te neem. Die eerste tydperk word hoofsaaklik gekenmerk deur die groei van die vereniging en die reelings wat getref is vir die doeltreffende organisasie van die werk wat verrig is deur vrywillige werkers. Die tweede tydperk val saam met 'n algehele nuwe benadering teenoor welsynswerk wat gevloei het uit die vermeerderde kennis en studie van Sosiale Wetenskappe en die vraagstuk van verarming in Suid-Afrika na die jare van droogte en depressie. 'n Derde tydperk is geëidentifiseer waarin die land tred gehou het met die wereldtendens waarin die staat 'n groter aandeel in welsynsdienste begin neem het. 'n Toenemende toepassing van die beleid van staatshulp aan partikuliere organisasies is 'n erkenning van staatsweë dat daar bepaalde take is wat beter deur hierdie organisasies vervul kan word. Dit het ACW-takke in staat gestel om maatskaplike werkers aan te stel in gesubsidieerde poste. Die ACVV se dienste het gedurig ontwikkeling getoon en het noodleniging, gesinsorgdienste, groepdienste en residensiële sorg ingesluit. Dienste het sekondêr ontwikkel en baie klem is op bejaardesorg geplaas wat onder andere die oprigting en bestuur van tehuise en dienssentrums tot gevolg gehad het. Gesinsorgwerk vorm die eintlike kern van die werksaamhede van die ACVV, want al sy ondernemings het ten doel die bevordering van 'n gesonde gesinslewe. Dienste van die vereniging aan die individuele gesinslid het steeds ten doel om beter by sy gesin, en gevolglik ook beter by die samelewing aan te pas. 'n Duidelike ontwikkeling word beskryf wat vanaf 1990 tot 'n punt van verdere veranderinge gedryf word deur omstandighede buite die ACVV. Die belangrikste hiervan is 'n dramatiese verandering in regeringsbeleid waarby die ACVV moes aansluit. Dit het wesentlike aanpassings meegebring op die gebied van werksarea en die kliêntesisteem, aangesien die ACVV in die verlede hoofsaaklik in die behoeftes van die blanke kultuurgroep voorsien het. Later het subsidievereistes die vereniging verhoed om buite hierdie beperkings te werk. Die aanpassings het egter nie tot gevolg gehad dat die vereniging doelstellings, waardes en norme moes laat vaar nie. Verskeie rolspelers is betrokke by praktiese en basiese dienslewering tot besluitneming op die hoogste vlak. Die ACVV se struktuur het grootliks dieselfde gebly met die Kongres as hoogste gesag. Die dienste van die Hoofbestuur het sodanig uitgebrei dat dit leiding kon bied aan takke op grondvlak. Dit is deurgaans duidelik dat die vrywillige werker binne die organisasie die kern en basis vorm waarop die vereniging voortbestaan. Die ACVV sal in die toekoms steeds In rol het om te vervul in 'n veranderde omgewing wat uitdagings bied vir dienslewering en waar uitgebreide behoeftes ten opsigte van maatskaplike ontwikkeling bestaan
- Full Text:
- Date Issued: 1997

Die sosio-ekonomiese opname as instrument vir die inisiëring van 'n ontwikkelingsproses in 'n landelike gemeenskap met spesifieke verwysing na Wartburg
- Rossouw, Anthonie Michael Müller
- Authors: Rossouw, Anthonie Michael Müller
- Date: 1992
- Subjects: Community development -- South Africa -- Wartburg Social service -- South Africa -- Wartburg Social service -- Research Rural poor -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:3280 , http://hdl.handle.net/10962/d1006475
- Description: Aim of this study. The problem of poverty, especially in rural S.A ., formed the basis for the questions and hypotheses posed in this study. Poverty stricken communities, with the accompanying suffering, the immobilizing effect of poverty and the present climate of urgent changes in S.A., were also apparent in Wartburg (study area). The problem was to initiate development in such a way that the chances of failure and therefore the wasting of already scarce resources is minimized. The manner in which development is initiated and what are viewed as desirable elements of development should culminate into achieving self-sustaining development in the long term. It became clear therefore that a complete data base needs to be established in order to initiate such a development process. In this study the aim was to investigate the role which research plays in the process of development. Method. This study can be divided into two sections, viz an investigation into the theoretical basis for achieving a self-sustaining process of development and how research should be done within such a process. Secondly, the practical application of such a theoretical basis was tested and forms the empirical section of this study. The first section was completed by undertaking a literature study. The conditions set for the development process guided the researcher increasingly to a holistic perspective, Community Development and the state of the art of Social Work Practice. The second part of this study was done through empirical research. The questionnaire method was utilized where structured interviews were conducted by properly trained field workers who were of similar cultural background as the community involved in the survey. The data was processed by using the B.M.D.P. programme and recorded in section B of this report. From section A and B of this report conclusions were drawn regarding the development process, the role research has in this process and the task of the Social Work Profession in this regard. Findings. From the theory it seemed that the state of the art regarding social Work Practice upholds a holistic perspective and views community practice and development as an important function within this perspective. It seems that a unitary approach to Social Work is increasingly becoming a reality in the pursuit of a holistic perspective as well as by stressing the importance of community practice. The integrated approach to Social Work Practice seems to collaborate with these views. The role of research is equally important to social Work Practice as it is to Community Development and should be viewed as an integral part of the Social Work Process/Practice. The empirical section of this study is a clear example of what can be achieved by a properly planned and executed research project which forms an integral part of a development process. Together with the community valuable data were drawn from the data base. These conclusions were directly employed to identify priorities and in planning specific projects. Conclusions. This study concludes, firstly, that Social Work Practice has an obvious task in the field of community development. This profession can contribute to a large extent toward making development more human and to acknowledge the importance of both man and his environment when considering development. The study also showed that research is an integral part of a development process, especially where the aim is that of a perpetuating, self-sustaining development process. In short, it seems that the Socio-economic research meets the requirements set by the aforementioned development process, but that refining seems necessary in order to make it more effective and useful as an instrument for initiating such a process of development as discussed in the above paragraphs.
- Full Text:
- Date Issued: 1992

Die invloed van die spraakbenadering van onderwys vir dowe kinders op die maatskaplike funksionering van die dowe
- Authors: Heyns, Mimi
- Date: 1982
- Subjects: Deaf children -- Education -- South Africa , Deaf -- Means of communication , Deaf children -- Language , Deaf children -- Family relationships , Deafness -- Social aspects , Deafness -- Psychological aspects , Sociolinguistics , Sign language acquisition , Deaf -- Government policy -- South Africa , Deaf -- Social conditions -- South Africa , Self-perception , Identity (Psychology)
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:3284 , http://hdl.handle.net/10962/d1006881 , Deaf children -- Education -- South Africa , Deaf -- Means of communication , Deaf children -- Language , Deaf children -- Family relationships , Deafness -- Social aspects , Deafness -- Psychological aspects , Sociolinguistics , Sign language acquisition , Deaf -- Government policy -- South Africa , Deaf -- Social conditions -- South Africa , Self-perception , Identity (Psychology)
- Description: From Introduction: Gehoor speel 'n belangrike rol in die leerproses, in aanpassing by die omgewing asook in aanpassing by sosiale omstandighede. Gehoorverlies plaas die individu in 'n situasie van vereensaming, veroorsaak deur 'n beperktheid in kommunikasievermoë. (Roux, 1979:1) Dr Roux, Direkteur van Gesondheidsdienste van die Departement van Gesondheid, Welsyn en Pensioene, het tydens die Goue Jubileum-Kongres van die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Dowes daarop gewys dat gehoorverlies vandag meer Amerikaners affekteer as hartsiektes, kanker, blindheid, tuberkulose, veneriese siektes, sklerose en niersiektes tesame. (Roux, 1979:1) In Suid-Afrika word beraam dat 0,06% van aIle babas totaal doof gebore word en dat die aantal persone met ernstige gehoorprobleme, volgens die skatting van die Departement van Gesondheid, Welsyn en Pensioene, 65 000 beloop. Hierdie getal sluit Swartes uit. (Roux, 1979:1) ... Die probleem van doofheid is kompleks en soms so ingewikkeld dat dit te betwyfel is of die horende individu die omvang daarvan begryp en insig in die situasie van die dowe kan ontwikkel. Empatie met die dowe en begrip vir sy leefwêreld is vir die horende persoon problematies. 'n Wêreld sonder klank is moeilik om te visualiseer en 'n wêreld sonder taal lê buite die begripsvermoë van die horende. Daar bestaan op velerlei gebiede verwarring ten opsigte van die dowe. Die horende persoon besef gewoonlik dat daar 'n eiesoortige wêreld van ervaring en denke vir die dowe is anders as die van die horende, maar begrip vir die omvang van die andersheid van die dowe ontbreek.
- Full Text:
- Date Issued: 1982

Die psigopaat as kliënt in die Maatskaplike Werk
- Authors: Venter, Pieter Viviers
- Date: 1977
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:21106 , http://hdl.handle.net/10962/6410
- Full Text:
- Date Issued: 1977

- «
- ‹
- 1
- ›
- »