Poësie in 'n Grensland-situasie : verkenning van die ontwikkeling van 'n tema en 'n houding in die Afrikaanse digkuns
- Authors: Vorster, Jo-Anne
- Date: 1963
- Subjects: Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3638 , http://hdl.handle.net/10962/d1013452
- Description: From Introduction. In hierdie studie word 'n poging aangewend om 'n sekere aspek van, en 'n sekere ontwikkeling binne die Afrikaanse Poesie toe te lig. Onder Afrikaanse Poësie verstaan ons enige digwerk in Afrikaans, sy dit epies, liries of dramaties. Omdat ons o.m. belangstel in 'n sekere ontwikkeling, is ons uiteraard op 'n chronologiese indeling aangewys. Verskeie faktore (geskiedenis, kwaliteit van digwerk of gebrek aan kwaliteit, ens.) het daartoe bygedra dat ons in die Afrikaanse Poësie vyf groot periodes het wat vrywel onbestrede aanvaar word: die tydperk van die Genootskappers (vóór 1900); die tydperk van die Driemanskap (tussen 1900 en 1920); die insinking van die twintigerjare (1920 tot 1934); die vernuwing van Dertig (1934 tot 1945); die jongste tydperk (tot 1962). Hierdie algemeen aanvaarde indeling dien ons doel. Dit is egter noodsaaklik om dit onomwonde te stel dat die geesteshouding van die digter, soos ons dit uit die gedig leer ken, van groter belang is by ons studie as die ontstaansdatum van die gedig.
- Full Text:
- Date Issued: 1963

Verkenninge in die woordeskat van die poësie met spesiale verwysing na N. P. van Wyk Louw
- Authors: De Villiers, Aart
- Date: 1957
- Subjects: Louw, N. P. van Wyk (Nicolaas Petrus van Wyk), 1906-1970 -- Criticism and interpretation , Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3644 , http://hdl.handle.net/10962/d1014742
- Description: [From Introduction]. Soos die titel aandui, wil hierdie skripsie bloot verkenninge wees. Dit sal vir die leser duidelik wees dat dieselfde metode van benadering wat ek hier op sekere aspekte van die woordeskat van van Wyk Louw se poësie toegepas het, ook op ander woordsoorte toegepas sou kan word, en ook op die werk van ander digters. As 'n mens die gegewens wat jy so verkry, histories sou beskou, sou jy 'n baie interessante kykie kry op die ontwikkeling van die woordeskat in die Afrikaanse poësie. ln die beste van een skripsie is so iets egter, soos duidelik sal blyk, nie moontlik nie. Later, voel ek, sou miskien met vrug op dié grondslag voortgebou kan word.
- Full Text:
- Date Issued: 1957

- «
- ‹
- 1
- ›
- »